AFRIKAANS R&B HIP-HOPOP SY BESTE
|
Die is jou no.1 Plek waar jy SOUND GEEK se nodige inligting & verwikkelinge van musiek, musiek videos met enige ander opdaterings sal kry!
Sound Geek spesialiseer in Afrikaans R&B en Hip-Hop musiek. Hy het begin rymklets van 'n jong ouderdom & beoog om dit nog baie langer te doen. Met sy motiveerde en ambisuese tipe styl van musiek hoop hy om 'n verskil in iemand, al is dit een persoon, te maak. |
AGTERGROND VAN SOUND GEEK
ONTMOET VIR SAMEULMy naam is Sameul Arendse. Ek is 22 jaar oud huidiglik & ek is 'n musiek kunstenaar. Ek het 'n musiek begin maak vanaf 2012. Ek spesialiseer meestal in rap musiek & gebruik my realiteit as my inspirasie bron.
|
SELFOON: (061) 229-6610
|